Designed & Hosted by Fire Ant Technology © 2015
Week Program:
Dinsdae:
Mans en Vroue Bybelstudie 09:30
Woensdae:
Naskoolse Jeug Bybelstudie 19:00
Studente 19:00
Donderdae:
Manne Bybelstudie 06:00
Vrouegroep 10:00
Sondag:
Eredienste - 09:30
18:30
Welkom
Hartlik welkom by die tuisblad van die Gereformeerde Kerk Port Elizabeth.
Klik op die skakels om die inligting waarna u soek te ontsluit. Ons wil van diens wees. Neem daarom die vrymoedigheid om ons te skakel of stuur vir ons 'n e-pos indien u meer inligting verlang.
“As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies sodat hy voorspoed sal geniet en sy nageslag die land sal bly bewoon.”
Psalm 25:12-13
Susters |
Rehobot |
Bybelstudies |
Gallery |